'n Engel in my huis 'n rubriekkeur Riana Scheepers Bridge Books

'n Engel in my huis 'n rubriekkeur Riana Scheepers

R 180.00 18000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
'n Engel in my huis 'n rubriekkeur Riana Scheepers
Author
Bridge Books
ISBN
9781869190910
Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na 'n huis? So vra Riana Scheepers ook in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis - en dis beslis vele reise wat hierdie skrywer met passie onderneem, is sy ook alewig op soek na 'n huis wat sy kan koop, al is dit net met die oe. En dan stel sy voor hoe so 'n huis bewoon kan word, of dit nou 'n herehuis in Ierland is of 'n Karoohuisie in Loxton, 'n trappiesgewelhuis of 'n skuur naby Malmesbury. Of les bes, die liefste huis van almal - haar eenvoudige vissershuisie aan die Weskus, soos die mooi voorblad aandui. Vir Scheepers is huise die hulsels waarin en waaruit gelewe word, waar mense mekaar ontmoet, waar kosbaarhede versamel word, waar gul maaltye berei word, maar ook vanwaar paaie na ver plekke aangedurf kan word, vanwaar jy beweeg om ander te ontmoet. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2005 Page count: 158 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na 'n huis? So vra Riana Scheepers ook in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis - en dis beslis vele reise wat hierdie skrywer met passie onderneem, is sy ook alewig op soek na 'n huis wat sy kan koop, al is dit net met die oe. En dan stel sy voor hoe so 'n huis bewoon kan word, of dit nou 'n herehuis in Ierland is of 'n Karoohuisie in Loxton, 'n trappiesgewelhuis of 'n skuur naby Malmesbury. Of les bes, die liefste huis van almal - haar eenvoudige vissershuisie aan die Weskus, soos die mooi voorblad aandui. Vir Scheepers is huise die hulsels waarin en waaruit gelewe word, waar mense mekaar ontmoet, waar kosbaarhede versamel word, waar gul maaltye berei word, maar ook vanwaar paaie na ver plekke aangedurf kan word, vanwaar jy beweeg om ander te ontmoet.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2005
Page count: 158
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g