'n Lyf onthou Riette Rust Bridge Books

'n Lyf onthou Riette Rust

R 215.00 21500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
'n Lyf onthou Riette Rust
Author
Bridge Books
ISBN
9781869195489
Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore te bring. Die literator Marius Crous se oor die bundel: Soos die titel van hierdie versameling kortverhale reeds suggereer, gaan die leser hier te doen kry met verhale oor die liggaam en belewenisse van die liggaam. En die leser word inderdaad nie teleurgestel met die aanbod nie. Dit is geile verhale oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Goeie verhale. Goedgeskrewe en onderhoudend. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2012 Page count: 168 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore te bring. Die literator Marius Crous se oor die bundel: Soos die titel van hierdie versameling kortverhale reeds suggereer, gaan die leser hier te doen kry met verhale oor die liggaam en belewenisse van die liggaam. En die leser word inderdaad nie teleurgestel met die aanbod nie. Dit is geile verhale oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Goeie verhale. Goedgeskrewe en onderhoudend.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2012
Page count: 168
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g