Menu
Cart 0

'n Ongewone Eier (Afrikaans)

  • R 9000
  • Save R -90


Dis 'n gewone dag op Klippieseiland vir drie paddas, totdat een van hulle 'n mooi wit eier ontdek. Hulle het nog nooit so 'n ongewone eier voorheen gesien nie, maar een alwetende paddatjie, is doodseker dis 'n hoendereier. toe die eier uitbroei en 'n lang groen skubberige diertjie daar uitkruip, het die paddas dit natuurlik... 'n hoender genoem! 

Author Leo Lionni 

ISBN 9781431424610 

Format Paperback

Pages 16 


We Also Recommend