Menu
Cart 0
Nomme 20 Delphi Straat<br>deur Shirmoney Rhode

Nomme 20 Delphi Straat
deur Shirmoney Rhode

Modjaji

  • R 12000


Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is versameling van beide Kaaps en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as performance poetry vorm aangeneem het. DiÌ_å© gedigte reflekteer die ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as eerste generasie student. Dit speel af in Elsiesrivier en die titel is verwysend na die huis en straat waarin sy grootgeword het, maar sinspeel ook op die tema van bendegeweld. Die gedigte is ook die stories van die mense van Elsiesrivier.

2016

Poetry

48

978-1-928215-19-6


We Also Recommend