Pootjies Richard Jones Bridge Books

Pootjies Richard Jones

R 150.00 15000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Pootjies Richard Jones
Author
Bridge Books
ISBN
9781485311096
Pootjies is ’n hondjie sonder ’n huis van sy eie. Sy soeke na ’n blyplek neem hom na die groot, besige straat. Hy is honger en eensaam, en word by eetplekke weggejaag, en terwyl hy vlug verloor hy sy enigste besitting – ’n mooi, rooi serp. Moedeloos hardloop hy weg en krul homself op in ’n balletjie. Maar dan kom vra ’n vriendelike dogtertjie hom of hy dalk sy serp verloor het, en Pootjies kry uiteindelik ’n huis. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2020 Dimensions: Height:25.00 cmWeight:500g
Pootjies is ’n hondjie sonder ’n huis van sy eie. Sy soeke na ’n blyplek neem hom na die groot, besige straat. Hy is honger en eensaam, en word by eetplekke weggejaag, en terwyl hy vlug verloor hy sy enigste besitting – ’n mooi, rooi serp. Moedeloos hardloop hy weg en krul homself op in ’n balletjie. Maar dan kom vra ’n vriendelike dogtertjie hom of hy dalk sy serp verloor het, en Pootjies kry uiteindelik ’n huis.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2020
Dimensions: Height:25.00 cm
Weight:500g