Raai raai riepa die Afrikaanse raaiselboek Gert Helgert Van Rooyen, S. H. Pellissier Bridge Books

Raai raai riepa die Afrikaanse raaiselboek Gert Helgert Van Rooyen, S. H. Pellissier

R 190.00 19000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Raai raai riepa die Afrikaanse raaiselboek Gert Helgert Van Rooyen, S. H. Pellissier
Author
Bridge Books
ISBN
9781869197254
Raai raai riepa bevat ’n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: ’n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets? Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2012 Page count: 224 Dimensions: Height:23.00 cmWeight:500g
Raai raai riepa bevat ’n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: ’n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets?
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2012
Page count: 224
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g