{"product_id":"sestien-sketse","title":"Sestien Sketse","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003eSestien stories en sketse uit Danie du Toit se lewe. Danie \"Reënwolf\" du Toit is 'n dinamiese jong Afrikaanse digter-liedjieskrywer en musikant van Stellenbosch. Hy het in 2012 op die Suid-Afrikaanse musiektoneel ontplof as die voorsanger en hoofliedjieskrywer vir die Afrikaanse rocksensasie Spoegwolf. Hy is lief vir kos, lief vir wyn, skryf poësie en is 'n ongelooflike kunstenaar. Op toer, tussen shows kon ek nie help om klomp stories te onthou terwyl jy optree nie. Soms as jy jou hemp skeur en jou tong uit steek herinner dit jou aan die warm stilte van jou ma-hulle se kombuis.\u003c\/p\u003e","brand":"CSM Danie du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48101367972098,"sku":"9781049255071","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1160\/4950\/files\/9781049255071.jpg?v=1783593414","url":"https:\/\/bridgebooks.co.za\/products\/sestien-sketse","provider":"Bridge Books","version":"1.0","type":"link"}