Syferfontein Cas Wepener Bridge Books

Syferfontein Cas Wepener

R 230.00 23000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Syferfontein Cas Wepener
Author
Bridge Books
ISBN
9781485306887
"Dekades lank het Peet van Jaarsveld sy bokplaas Syferfontein in die Karoo met 'n ysterhand bestuur. Ná die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en probeer homself oortuig dat sy dade en ongenaakbare houding teenoor ander verantwoord is. Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas." --Publisher. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2016 Page count: 213 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
"Dekades lank het Peet van Jaarsveld sy bokplaas Syferfontein in die Karoo met 'n ysterhand bestuur. Ná die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en probeer homself oortuig dat sy dade en ongenaakbare houding teenoor ander verantwoord is. Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas." --Publisher.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 213
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g