Tekens van die tye Peter Snyders Bridge Books

Tekens van die tye Peter Snyders

R 20.00 2000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Tekens van die tye Peter Snyders
Author
Bridge Books
ISBN
9781919825564
Snyders het reeds in sy eietydse Kaapse Afrikaans twee dramas en 'n kortverhaalbundel die lig laat sien. Sy eerste drie digbundels word nou opgevolg deur Tekens van die tye. Snyders se werk word gekenmerk deur 'n skerp teenstelling tussen die siniese en die deernisvolle in sy beskouing van die polities-maatskaplike omstandighede in 'n veranderende Suid-Afrika. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2002 Page count: 54 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Snyders het reeds in sy eietydse Kaapse Afrikaans twee dramas en 'n kortverhaalbundel die lig laat sien. Sy eerste drie digbundels word nou opgevolg deur Tekens van die tye. Snyders se werk word gekenmerk deur 'n skerp teenstelling tussen die siniese en die deernisvolle in sy beskouing van die polities-maatskaplike omstandighede in 'n veranderende Suid-Afrika.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2002
Page count: 54
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g