Toepa toepa towery J. F. Spies Bridge Books

Toepa toepa towery J. F. Spies

R 160.00 16000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Toepa toepa towery J. F. Spies
Author
Bridge Books
ISBN
9781869190323
'n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies - elke vers en illustrasie 'n kunswerk in eie reg.Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwêreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, respek vir kinderkosbaarhede Publisher: Protea Published date: 2003 Page count: 43 Dimensions: Height:28.00 cmWeight:500g
'n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies - elke vers en illustrasie 'n kunswerk in eie reg.

Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwêreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, respek vir kinderkosbaarhede
Publisher: Protea
Published date: 2003
Page count: 43
Dimensions: Height:28.00 cm
Weight:500g