Veldwagter! Hannes Kloppers Bridge Books

Veldwagter! Hannes Kloppers

R 195.00 19500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Veldwagter! Hannes Kloppers
Author
Bridge Books
ISBN
9781869192983
Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste "eerste" veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe van die oorspronklike teks wat in 1967 verskyn het, is dit tyd vir Kirkman om die tuig neer te le, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Saam met Kirkman herleef die leser die spektrum van ervarings wat 'n loopbaan in die ongerepte natuur inhou: eensaamheid, ontbering en avontuur, deurspek met ingetoe wysheid en 'n goeie skoot humor. Publisher: Janssonius & Heyns Published date: 1967 Page count: 289 Dimensions: Height:21.00 cmWeight:500g
Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste "eerste" veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe van die oorspronklike teks wat in 1967 verskyn het, is dit tyd vir Kirkman om die tuig neer te le, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Saam met Kirkman herleef die leser die spektrum van ervarings wat 'n loopbaan in die ongerepte natuur inhou: eensaamheid, ontbering en avontuur, deurspek met ingetoe wysheid en 'n goeie skoot humor.
Publisher: Janssonius & Heyns
Published date: 1967
Page count: 289
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g