Vir Griekse fluite vroeë Griekse elegiese poësie W. J. Henderson Bridge Books

Vir Griekse fluite vroeë Griekse elegiese poësie W. J. Henderson

R 280.00 28000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Vir Griekse fluite vroeë Griekse elegiese poësie W. J. Henderson
Author
Bridge Books
ISBN
9781869192501
Hierdie uitstekende Afrikaanse vertaling van antieke gedigte hoef vir niemand Grieks te wees nie.Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word.Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde. Publisher: Protea Published date: 2009 Page count: 240 Dimensions: Height:23.00 cmWeight:500g
Hierdie uitstekende Afrikaanse vertaling van antieke gedigte hoef vir niemand Grieks te wees nie.Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word.Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde.
Publisher: Protea
Published date: 2009
Page count: 240
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g