Watermerke L. A. Möller
Bridge Books
In hierdie stewige debuut, skryf Lucie Möller oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe.Benewens verse oor vuur as suiwering en vernietiging, kuns, musiek en letterkunde, speel ’n groot aantal van die verse af teen die agtergrond van die herkenbare landskappe van Namibië, die Noord-Kaap en veral die bosveld van die Waterberge.Möller gee konkrete gestalte aan die natuurlike elemente van dié landskappe, die plante, diere en voëls, maar ook die berge en riviere.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2009
Page count:
80
Dimensions:
Height:21.00 cmWeight:500g
Watermerke L. A. Möller
R 170.00
In Stock
- SKU: 9781869193126
- Category: Afrikaans, All, New & newly arrived books
Book Title
Watermerke L. A. Möller
ISBN
9781869193126
In hierdie stewige debuut, skryf Lucie Möller oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe.Benewens verse oor vuur as suiwering en vernietiging, kuns, musiek en letterkunde, speel ’n groot aantal van die verse af teen die agtergrond van die herkenbare landskappe van Namibië, die Noord-Kaap en veral die bosveld van die Waterberge.Möller gee konkrete gestalte aan die natuurlike elemente van dié landskappe, die plante, diere en voëls, maar ook die berge en riviere.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2009 |
Page count: | 80 |
Dimensions: | Height:21.00 cm Weight:500g |