Skip to product information
1 of 1

used

Donkerland, by Deon Opperman

Donkerland, by Deon Opperman

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte.

In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van 'n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog Soweto-opstande en die organg tot in demokratiese Suid-Afrika. Vir honder agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis of 'n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteke om in hierdie aarde 'n hoekpaal in te slaan en 'n plaas af te tree.

Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.