Die appel Dick Bruna Bridge Books

Die appel Dick Bruna

R 85.00 8500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Die appel Dick Bruna
Author
Bridge Books
ISBN
9781485306740
‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ‘n Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2016 Page count: 25 Dimensions: Height:16.00 cmWeight:500g
‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ‘n Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 25
Dimensions: Height:16.00 cm
Weight:500g