Die brief vir die koning Antonia Johanna Dragt, Tonke Dragt
Bridge Books
'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur.Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …’n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop. ’n Boek vir jonk en oud.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2021
Page count:
442
Dimensions:
Height:22.00 cmWeight:500g
Die brief vir die koning Antonia Johanna Dragt, Tonke Dragt
R 330.00
In Stock
- SKU: 9781485311805
- Category: Afrikaans, All, New & newly arrived books
Book Title
Die brief vir die koning Antonia Johanna Dragt, Tonke Dragt
ISBN
9781485311805
'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur.Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …’n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop. ’n Boek vir jonk en oud.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2021 |
Page count: | 442 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |