Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die twaalfde letter Daniel Hugo

Die twaalfde letter Daniel Hugo

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Die twaalfde letter is die bekende digter, akademikus en radioman Daniel Hugo se sestiende digbundel. Die liefdesvers, die erotiek, die speelse gedig, die spel met ander digters, die obsessie met die dood keer in hierdie bundel terug. Oor die gedigte in hierdie bundel se Joan Hambidge: ?Waarskynlik was al die ander bundels net repetisies vir Die twaalfde letter, wat in sy vaardigheid en suiwerheid die kroon span op ?n lang en produktiewe digterskap.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2002
Page count: 58
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.