Fanie se vuurdoop Pieter Johannes Schoeman Bridge Books

Fanie se vuurdoop Pieter Johannes Schoeman

R 165.00 16500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Fanie se vuurdoop Pieter Johannes Schoeman
Author
Bridge Books
ISBN
9781869192198
Die karakter Fanie het reeds in Fanie se veldskooldae en Fanie word grootwildjagter in almal se harte gekruip. In hierdie boek, die derde in die Fanie-trilogie, neem die outeur die leser op nog 'n boeiende avontuur. Soos in die vorige boeke is daar weer 'n sterk Afrika mens as vaderfiguur. Die Afrikaans-Engels problematiek kom ook weer ter sprake en die Anglo-Boereoorlog is 'n belangrike tema in hierdie verhaal. Verder moet Fanie uiteindelik besluit wie die meisie van sy hart is: Die Engelse nooi Jekkie, of die Boerenooi Soekie? Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2008 Page count: 174 Dimensions: Height:21.00 cmWeight:500g
Die karakter Fanie het reeds in Fanie se veldskooldae en Fanie word grootwildjagter in almal se harte gekruip. In hierdie boek, die derde in die Fanie-trilogie, neem die outeur die leser op nog 'n boeiende avontuur. Soos in die vorige boeke is daar weer 'n sterk Afrika mens as vaderfiguur. Die Afrikaans-Engels problematiek kom ook weer ter sprake en die Anglo-Boereoorlog is 'n belangrike tema in hierdie verhaal. Verder moet Fanie uiteindelik besluit wie die meisie van sy hart is: Die Engelse nooi Jekkie, of die Boerenooi Soekie?
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2008
Page count: 174
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g