Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Tafel vir twee Ilse Van Staden

Tafel vir twee Ilse Van Staden

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
As ’n boom in ’n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds ’n geluid?” lui die reeds geykte gesegde. As ek nie ’n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word – is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting?Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel Vir Twee ondersoek.Kind of volwassene, oud of jonk, man of vrou – Ilse van Staden loop ’n geloofwaardige entjie in elk van haar karakters se skoene en leer ken langs die pad die broosheid van menswees, maar ook die mistieke verwondering wat in die alledaagse opgesluit lê.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2009
Page count: 175
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.