Skip to product information
1 of 1

NB Publishers

Die Poort 1: Bewakers (Afrikaans, Paperback)

Die Poort 1: Bewakers (Afrikaans, Paperback)

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
In Boskloof is vreemde dinge aan die gebeur. Vrouens verdwyn spoorlos en onverklaarbaar. Terselfdertyd word Kali bewus van stemme in haar kop. Probeer iemand vir haar iets se? En dan is daar die merk agter haar nek... dit was nog altyd daar, maar nou brand en gloei dit. In Boek 1 vind Kali en haar vriende uit hulle is Bewakers, 'n groep waarvan hulle reeds van geboorte deel is. Die Ander bedreig weer die Poort en die Bewakers word byeengeroep.
View full details

Customer Reviews

Based on 1 review
0%
(0)
0%
(0)
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
M
Marlise
Die Poort

Die Poort: Bewakers, is die eerste boek in ‘n reeks boeke, geskryf deur Nelia Engelbreght. Die storie skof af in Boskloof wanneer vroues begin spoorloos verdwyn. Die storie volg vir Kali en haar vriende soos hulle probeer uitvind wat van al die vrouens gebuer het.
Ek het die storie baie geniet, soos Kali nie net op ‘n reis was om haar vriende en familie te red nie, maar ook om haarself te ontdek en uit te vind wie sy regtig is.

Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.