Skip to product information
1 of 1

Vetplantfeetjies by Antjie Krog

Vetplantfeetjies by Antjie Krog

Regular price R 160.80 ZAR
Regular price Sale price R 160.80 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity
Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld.  Vetplantfeetjies  is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van  Fynbosfeetjies,  die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in  Fynbosfeetjies,  kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak.  
View full details