Skip to product information
1 of 1

Ek weet dit!

Ek weet dit!

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

By (author): Maryanne Bester. Illustrated by: Shayle Bester. Kom saam met Noenie, die Ngunikalfie, toe hy sy maatjie, die jongste Vee-reier, na die biblioteek neem. Toe Noenie hom aan die opwindende wereld van lees en boeke bekend stel, ontdek Vee-reier dat leer veel meer behels as net om te skree "Ek weet dit!" 'n Boek wat waarlik 'n liefde vir lees vier en aanmoedig.

View full details