Skip to product information
1 of 1

Handa se verrassing, by Eileen Browne (Afrikaans)

Handa se verrassing, by Eileen Browne (Afrikaans)

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Handa pak sewe verskillende heerlike vrugte in ’n groot grasmandjie om vir haar maatjie, Akeyo, te neem as ’n verrassing. Maar Handa se staptog deur die grasveld neem haar langs ’n paar diere verby, en die vrugte lyk darem alte aanloklik… “So sappig dat dit amper eetbaar lyk… Pragtige sketse van diere… Kinders sal baie hou van die grappie.

Find this book in  Lesotho SesothoXitsongaSesotho and Sepedi

View full details