Skip to product information
1 of 1

Hoera! Thoko!, by Niki Daly (Afrikaans)

Hoera! Thoko!, by Niki Daly (Afrikaans)

Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Hier kom Thoko! Thoko is vindingryk! Thoko is vol pret! Thoko is goedhartig! Thoko is Niki Daly se lieflike nuwe heldin. Thoko huppel deur die lewe en laat ’n spoor van vrolikheid en ’n paar fronse agterna. Thoko gaan beslis jou geliefkoosde nuwe vriendin word. Niki maak die leeservaring oor die lewe as jong kind amusant en realisties. Niki is in 2009 vereer met die Molteno Goue Prys vir Lewensprestasie in Letterkunde. Hierdie is die eerste boek in die Thoko reeks, met vier maklik leesbare stories.

Find this book in English, Afrikaans, isiXhosa

View full details