Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Hoe om 'n seerower te wees deur Harwarrus Horribalus Heldehelm III Cressida Cowell

Hoe om 'n seerower te wees deur Harwarrus Horribalus Heldehelm III Cressida Cowell

Regular price R 185.00 ZAR
Regular price Sale price R 185.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Hierdie boek is die kroniek van 'n ma se reis ná die selfdood van haar 19-jarige dogter, Jessica. Dit bereis die intense fases van rou en verlies. Dié reis is verweef met haar eie fisiese reise na Suidoos-Asië en ander soms ongewone bestemmings. Jesse laat geen brief agter nie. Ma en dogter was na aan mekaar, al twee hoogs kreatief en passievol. Matty gaan op reis om huis te hou met haar smart. In dagboekinskrywings praat sy met Jess, probeer sy sin maak en probeer sy bo alles haar dogter se besluit en dood eer soos sy haar lewe geëer het. Sy vind troos in boeke en kunsmuseums. Dis 'n aanhoudende gesprek; liries en kreatief. Dis fragmentaries soos ? spieël wat versplinter het, met baie lig tussen die skerwe.
Die manuskrip is in drie dele: Die eerste gedeelte handel oor die onmiddellike nadraai van haar kind se selfdood, dan 'n verslag van die skrywer se 'gap year' in Maleisië waar Jessica haar onsigbare reismaat is, ten slotte is sy terug by die huis, stoei sy met borskanker en versorg sy haar 98-jarige ma tot dié se dood.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2013
Page count: 212
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.