Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Spaghetti vir die Jeti Adam Guillain, Charlotte Guillain

Spaghetti vir die Jeti Adam Guillain, Charlotte Guillain

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
“Hiep hoera!” skree Janneman. “Oplaas het ek my jeti!” Maar die monster grom en brom verstom: “My naam is liewe Bettie!” Kom soek saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! Maar wag so bietjie...kyk net daardie lipstiffie! Kan dit regtig die jeti wees? Spaghetti with the yeti is in 2013 benoem vir die Roald Dahl funny prize. Die snaakse avontuurverhaal is nou in Philip de Vos se sprankelende Afrikaanse rymvertaling beskikbaar!
Publisher: Pretoria
Published date: 2015
Page count: 30
Dimensions: Height:28.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.