Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

In Die Laksman Se Skoot Chris G. Marnewick

In Die Laksman Se Skoot Chris G. Marnewick

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
"Dit is 1987 en die 19-jarige Leon Labuschagne is 'n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal Gevangenis en werk bedags as laksman. Hy word in hegtenis geneem vir die moord op sewe lede van die Diepsloot-karatespan na 'n voorval van padwoede. Hierdie moorde vind plaas op die laaste dag van 'n uitmergelende paar dae waarin hy 32 mans gehang het, 21 in die voorafgaande 72 uur. Die verantwoordelikheid val op sy "hotshot" prokureur, Johann Weber SC, om met 'n verdediging vorendag te kom wat sy kliënt van die galg sal red - hierdie keer as 'n gevangene wat teregstaan op moord."--Publisher's website.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 411
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.