Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Skadu Oor Die Sonwyser Kobus Lombard

Skadu Oor Die Sonwyser Kobus Lombard

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Kobus Lombard se vierde digbundel word gekenmerk deur 'n sterk gevoel vir plek. Soos te verwagte is daar verwysings na bekende plekke in Namibië, soos Gobabis, Rundu, Swakopmund, die stad Windhoek, die Kavango- en Nossobrivier, die woestyn en die seekus van die dood. Selfs in gedigte waar daar geen duidelike verwysings na die Namibiese landskap is nie, bly die leser bewus van die wye en dikwels ongenaakbare landskap wat die agtergrond vir die meeste gedigte vorm, soos in 'Ylblou berg': '
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016-01-05
Page count: 84
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.