Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

By Die Kermis Karina Schaapman, Allard Bovenberg

By Die Kermis Karina Schaapman, Allard Bovenberg

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Daar’s ’n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom ’n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie! Maar daar is een probleem: Alle plesierritte kos geld en hulle het nie geld nie. Hulle bedink saam met die rommelboer ’n plan om ekstra sakgeld te verdien. En dan kom die groot dag. Die dag waarop Sam en Julia kermis toe mag gaan! En dit is ’n geweldige kermis, want alles waarvan ’n muisekind maar kan droom, is daar. ’n Balgooikraampie, stampkarretjies, ’n spookhuis en die einste agtbaan …
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2017
Page count: 58
Dimensions: Height:29.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.