Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Arsenaal van klank 'n keuse uit agt digbundels van Anna Enquist Anna Enquist

Arsenaal van klank 'n keuse uit agt digbundels van Anna Enquist Anna Enquist

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Anna Enquist is die skrywersnaam van die Nederlandse digter en prosaskrywer Christa Widlund-Broer. Sy het sowel psigoanalise as musiek gestudeer en albei hierdie terreine word in haar skryfwerk weerspieel. Haar gewildheid in Nederland kan onder meer toegeskryf word aan die herkenbare alledaagse werklikheid in haar poesie, waarby lesers aansluiting vind. Alhoewel haar gedigte oenskynlik verstandelik en nugter is, word die leser juis getref deur die vasberade erns en innerlike krag waarmee sy byvoorbeeld die verlies van haar dogter verwerk deur daaroor te skryf. Die emosionele word egter altyd gebalanseer deur redelikheid, sodat haar gedigte nie sentimenteel is nie, maar tog die leser raak, soos in die gedig ?Habanera? Daar was ?n kind. Met haar het ek deur die kamer gedans, ons het van hoek tot kant galop, ons het luidkeels ?n lied gesing. Sy het ?n warm gesig gehad. Sy was my dogter. As ek asemhaal vonk sy na in die gedig.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 125
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.