1
/
of
1
Heerser Van Die Ringe Die Twee Torings [AFRIKAANS] J. R. R. TOLKIEN
Heerser Van Die Ringe Die Twee Torings [AFRIKAANS] J. R. R. TOLKIEN
Regular price
R 285.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 285.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te neem en te vernietig.
Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, ’n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. Só vervolg hierdie manjifieke topverkoper, ’n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met ’n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.

| Publisher: | Protea Boekhuis |
| Published date: | 2020-03 |
| Page count: | 444 |
| Dimensions: | Weight:500g |
Share
![Heerser Van Die Ringe Die Twee Torings [AFRIKAANS] J. R. R. TOLKIEN](http://bridgebooks.co.za/cdn/shop/products/dfp-img-1646736674.jpg?v=1646826291&width=1445)
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.