Skip to product information
1 of 1

Die Heimlike Heiligdom Jacobus Van der Riet

Die Heimlike Heiligdom Jacobus Van der Riet

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity
Soos sy debuutbundel, Die heimlike heiligdom, in 2012 uitgegee deur Protea Boekhuis, bevat Die heimlike heiligdom ’n vyftigtal bepeinsende sonnette oor heiliges wat deur die Oos-Ortodokse kerk gekanoniseer is, sowel as bykomende biografiese aantekeninge wat inligting oor die meer onbekende heiliges verskaf. <br><br> Hierdie publikasie sluit wat inhoud en vorm betref dus nouliks aan by Die onsienlike son, en die twee bundels kan dus gesien word as ’n eenheid wat saam klem plaas op ritualistiese en meditatiewe gemeenskap met heiliges. Hierdie is diep besinnende, maar ook toeganklike verse wat die leser uitnooi om sy of haar geloofswêreld te verbreed.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2020
Page count: 72
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details