Protea Distribution
Moeps die wenner Aaron Blabey
Moeps die wenner Aaron Blabey
Regular price
R 160.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 160.00 ZAR
Unit price
/
per
Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik ... al kul hy so 'n bietjie. Op 'n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy het iets anders ook ingesluk!Moeps die wenner is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps 'n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.
Publisher: | Protea |
Published date: | 2019 |
Dimensions: | Height:26.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.