Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Moeps die skelm Aaron Blabey

Moeps die skelm Aaron Blabey

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Moeps die mopshond is ’n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op ’n dag draai die wiel ... of sal ons sê, val die bal ... en Moeps besef dat skelmstreke en leuens nie altyd so goed uitdraai nie.Hierdie is ’n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n regte skelm, steel hy gou jou hart.
Publisher: Protea
Published date: 2019
Dimensions: Height:26.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.