Skip to product information
1 of 1

By Die Dag Eunice L. Basson

By Die Dag Eunice L. Basson

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity
Eunice Basson se tweede bundel staan in die tradisie van haar liriese en suggestieryke debuut Leiboom, in 2014 deur Queillerie publiseer. By die dag handel oor die skoonheid en besondersheid van die alledaagse bestaan en die wonder van die kleine moment. Basson se woordskilderye is klankryk, organies en intuïtief, maar is ontdaan van sentimentaliteit - klein stillewes en portretstudies van stadstuine, voëls, 'n Life Esidimeni-slagoffer, Dimitri Tsafendas, 'n transitorooftog, Poppie van der Merwe, en kring wyer uit na die honde van Delhi, die papawerbruid van Afghanistan en Alan Kurdi. Soos te verwagte van 'n kunshistorikus tree die digter ook op natuurlike wyse met die beeldende kunste in gesprek. Elke gedig is gestroop maar dawer nog lank by die leser na.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2020
Page count: 81
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details