Protea Distribution
Met die Vierkleur in Parys 'n roman Renée Rautenbach Conradie
Met die Vierkleur in Parys 'n roman Renée Rautenbach Conradie
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
/
per
Met die Vierkleur in Parys is ’n boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek ’n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit. <br><br> Paul Roux is ’n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het ’n geliefde tuis, ’n Joodse meisie. <br><br> Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en ’n trefseker gevoel vir lokaliteit.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2014 |
Page count: | 244 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.