1
/
of
1
Mianke Fluister vir Perde en Skryf 'n Storie
Mianke Fluister vir Perde en Skryf 'n Storie
Regular price
R 220.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 220.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
By (author): Jan Bezuidenhout. Kan ? rock-ster op ? Karooplaas bly en werk? Natuurlik, dis presies wat Mianke van den Hever van Hanover is en doen. Die besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil.
Share
