Skip to product information
1 of 1

Dagreis Ver, 'n

Dagreis Ver, 'n

Regular price R 275.00 ZAR
Regular price Sale price R 275.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

By (author): Zarine Roodt. Ek besluit om die Camino Portugues te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dit te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.

View full details