Skip to product information
1 of 1

Halfpad Hol

Halfpad Hol

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

By (author): Amos van der Westhuizen. Halfpad Hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig-versplinterde landskap van post-apartheid Suid-Afrika. Die twee manlike perspektiefkarakters is beide vasgekeer in 'n gat; Coenraad fisiek onder in 'n myn, terwyl sy boesemvriend Henk se stryd tussen sy ore afspeel.

View full details