1
/
of
0
Silwerwit In Die Soontoe: Afrikaans se Eerste KI-Gedigte
Silwerwit In Die Soontoe: Afrikaans se Eerste KI-Gedigte
Regular price
R 260.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 260.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
By (author): Imke van Heerden. Silwerwit in die soontoe is 'n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier - iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie. Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: 'n digter en 'n masjien hand aan hand.