Protea Distribution
Trialoog Peter John Philander
Trialoog Peter John Philander
Regular price
R 20.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 20.00 ZAR
Unit price
/
per
Die bundel, wat in P.J. Philander se nege-en-tagtigste jaar verskyn het, is geskryf terwyl hy in New York gewoon het. Ten spyte van die afstand tussen die digter en sy geboorteland, spreek die gedigte in die bundel steeds van 'n intieme verbintenis tussen hom en sy land van herkoms. In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die kamp by Merebank naby Durban. In haar dagboekinskrywings ontvou dag na dag die aangrypende verhaal van hoe sy die haglike realiteit van lewe in 'n konsentrasiekamp moet verduur. Tant Miem Fischer se kampdagboek is een van maar 'n handjievol dagboeke wat die lyding van Boerevroue en -kinders van dag tot dag weergee en wat na die oorlog behoue gebly het.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2002 |
Page count: | 71 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.