Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

In die tyd van uile Sarina Dönges

In die tyd van uile Sarina Dönges

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Sarina Dönges het reeds in Nuwwe Stemme 2 gedigte gelewer met beeldryke omskrywings wat die leser deur drome op reis neem. Haar debuutbundel is ryk aan Bybelse intertekste, verwysings uit die kuns en teater. Bekende karakters en figure (Plato, Byron, Pope, Galileo, Boeddha, Dalí, Plath, Ana Blandiana) word betrek by haar verse oor verlore liefde, drome en die dood. Ook tree sy in gesprek met bekende Suid-Afrikaanse skrywers in ’n bundel wat ryk aan intertekste is.ons het haar op ’n Meidag begrawein die boekery van ons gedagtes(waar sy later stof sal opgaar) enklavebuite ons gebied ...... versletein haar omslag, binne die bindwerkbroos, bly sy vir jou ’n geslote boek;die dag in sy duifgrys pak, bloot boekmerk.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2004
Page count: 68
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.