Protea Distribution
Oranje boven Nederlands voor Zuid-Afrika Dineke Ehlers, Pieta van Beek
Oranje boven Nederlands voor Zuid-Afrika Dineke Ehlers, Pieta van Beek
Regular price
R 250.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 250.00 ZAR
Unit price
/
per
Afrikaanssprekendes het 'n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel - en nadeel! - van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands. Ehlers en Van Beek fokus op wat vir 'n Afrikaanssprekende vreemd sal wees in die Nederlands. Heelwat aandag word ook bestee aan die kultuurverskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse samelewings wat die aanleer van die taal in konteks plaas - en menige faux pas kan verhoed! Die outeurs is gebore en getoe Nederlanders wat reeds meer as tien jaar in Suid-Afrika woon. Hulle ken die Nederlandse taal en kultuur soos net 'n moedertaalspreker dit ken.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2004 |
Page count: | 256 |
Dimensions: | Height:24.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.