Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Ek ken jou goed genoeg die briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw, 1936-1939 Nicolaas Petrus van Wyk Louw, William Ewart Gladstone Louw

Ek ken jou goed genoeg die briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw, 1936-1939 Nicolaas Petrus van Wyk Louw, William Ewart Gladstone Louw

Regular price R 86.00 ZAR
Regular price Sale price R 86.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is 'n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir 'n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as 'n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is 'n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2004
Page count: 309
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.