Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die volledige versamelde gedigte Eugène Nielen Marais, Marissa Baard

Die volledige versamelde gedigte Eugène Nielen Marais, Marissa Baard

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Reeds op 7 Desember 1936, enkele maande na Eugene N. Marais se tragiese dood en as bekendstelling van die vierde druk van sy Versamelde gedigte, bepleit N.P. van Wyk Louw in ’n radiopraatjie “’n mooi, definitiewe uitgaaf van sy verse... Alles wat hy geskrywe het, ook die vroeere Engelse verse, behoort daar te wees … Hierdie dinge is vir ’n begrip van die ontwikkeling van Marais se verskuns noodsaaklik.” Bykans sewentig jaar na Van Wyk Louw se pleidooi het ’n werkgroep van die Universiteit van Stellenbosch al Marais se ongebundelde verse in tydskrifte en koerante opgespoor, manuskripgegewens bygehaal en die verskillende bundeluitgawes wat tydens die digter se lewe verskyn het, met mekaar vergelyk. Hierdie nuwe uitgawe is nie alleen die eerste volledige versameling van al die gedigte van Marais waarop die werkgroep hul hand kon le nie. Dit is ook die eerste waarin van die beginsels van die edisiewetenskap uitgegaan word.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2005
Page count: 160
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.