Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Geskiedenis en geskrifte die literatuur van Ou Israel Willem Sterrenberg Boshoff

Geskiedenis en geskrifte die literatuur van Ou Israel Willem Sterrenberg Boshoff

Regular price R 190.00 ZAR
Regular price Sale price R 190.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Ten spyte daarvan dat die Bybel eeue oud is, lees miljoene mense wereldwyd uit verskillende taal- en kultuurgroepe dit steeds met die verwagting om iets daarin te vind wat vir hulle persoonlike en spirituele lewe van waarde kan wees. Nietemin is die Bybel oorspronklik bedoel vir mense wat in ?n pre-industriele en prewetenskaplike wereld geleef het. Hulle huise, stede, plase, lewensomstandighede, kleding en gebruike het radikaal verskil van die wat ons vandag ken ? wat die vraag laat ontstaan: hoe kan die reusegaping tussen hierdie antieke tekste en moderne lesers oorbrug word. Geskiedenis en geskrifte stel hedendaagse lesers aan die wereld van die ou Nabye-Ooste bekend ? vanaf die ou Israeliete se oorlewingstryd, tot die godsdienstige literatuur wat geskryf is om hulle die lewe te help hanteer en sin te maak uit gebeure wat hul lewe beinvloed het ? en lei die leser sodoende tot groter begrip en insig in die verskillende kontekste van die Bybel se wordingsgeskiedenis.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2008
Page count: 276
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.