Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die begeleiding van duiwe Rosa Smit

Die begeleiding van duiwe Rosa Smit

Regular price R 170.00 ZAR
Regular price Sale price R 170.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Die begeleiding van duiwe is 'n stewige bundel oor 'n verskeidenheid verweefde temas. Die liefdesgedigte is dikwels nostalgies en vol verlange, maar hou verrassend genoeg ook verband met die tema van oorlog en stryd wat deur die bundel loop. Daar is 'n durende spanning tussen verskillende sfere in die bundel: tussen die aardse en die verhewene, die godsdienstige en die lyflike, tussen Israel en Suid-Afrika. Hierdie spanning word in 'n mate oorbrug deur beweging tussen die werelde, deur reise, verhuising en weggaan, met duiwe wat dikwels as skakel tussen die verskillende sfere optree. In die slotgedig "Eksodus" word die tweespalt treffend in die Suid-Afrikaanse aktualiteit ingebed, met die liefdes- en godsdienstige temas wat steeds saamklink.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2008
Page count: 126
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.