Protea Distribution
Vlamsalmander Hennie Aucamp
Vlamsalmander Hennie Aucamp
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Met Vlamsalmander bevestig Hennie Aucamp sy status as een van die vernuftigste digters in Afrikaans. Die salmander in die titel verwys na die mite dat dié klein reptielsoort uit vuur ontstaan, iets wat dus soos goud in vlamme gepuur word en soms as simbool van kuns beskou word. Aucamp se vaardigheid met veral die korter vorme van poësie, herinner op sigself aan 'n proses van suiwering deur vuur
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2008 |
Page count: | 115 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.