Protea Distribution
Vir Griekse fluite vroeë Griekse elegiese poësie W. J. Henderson
Vir Griekse fluite vroeë Griekse elegiese poësie W. J. Henderson
Regular price
R 280.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 280.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie uitstekende Afrikaanse vertaling van antieke gedigte hoef vir niemand Grieks te wees nie.Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word.Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde.
Publisher: | Protea |
Published date: | 2009 |
Page count: | 240 |
Dimensions: | Height:23.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.