Protea Distribution
Louoond Jeanne Goosen
Louoond Jeanne Goosen
Regular price
R 170.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 170.00 ZAR
Unit price
/
per
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2009 |
Page count: | 78 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.